Dit gaan die Tshwane-metroraad ‘n R100-miljoen kos om brouwerk aan die Pretoriase stadsaal te herstel. Die ANC-regering, wat vroeër daar aan bewind was, het meer as R90-miljoen bestee aan opgraderings aan die stadsaal. Die bouwerk is egter nie op standaard nie, materiaalpryse was buitensporig en dit is nie deur die Erfenisstigting goedgekeur nie. eNCAeNUUS Die […]



.gif)


