SunCity: Vra vir enige oorsese rugbyspeler watter stadion en sy toeskouers die mees intimiderende is en die antwoord is byna altyd: Ellispark. Jare lank het Loftus se spook by toerspanne vrees ingeboesem, maar namate die Bulls van hul trefkrag verloor het, het die toeskouers gaandeweg makker geraak. Maar op Ellispark? Aikôna. Ja, hulle raak stiller..
Continue reading…
Ellispark se rooi gety
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!



.gif)


