Foto: Pinterest.com Die Gautengse onderwysdepartement sê hulle het besluit om die omstrede beheerliggaam van Laerskool Meyerspark van alle magte te stroop en ʼn bestuursadministrateur oor die skool aan te stel. Maroela Media het vroeër die week berig dat ouers steeds verskeie klagtes het oor die wyse waarop die beheerliggaam die finansies van dié skool in..
Continue reading…
Onderwysdepartement sê oor Meyerspark se beheerliggaam
Enjoyed this post? Share it!
Dubbele standaarde: Die verhaal van drie ‘rassevoorvalle’
Lede van die burgerregte-organisasie AfriForum het Woensdag buite die Pretoria-Noordse landdroshof teen die dubbele standaarde betoog waarmee rasvoorvalle in Suid-Afrika hanteer word. Foto: Verskaf. Daar het onlangs in een week drie voorvalle in een gebied plaasgevind waar motoriste van verskillende rasse deurgeloop het. Die feit dat net die een voorval waar wit mense oortree het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
[Luister] Só onthou Frik du Preez vir Colin Meads
Colin Meads Hennie Koortzen en Wynie Strydom lei die gesprek oor die Rugbykampioenskap en Curriebekertoernooi. Die legende, Frik du Preez, sluit by hulle aan om oor Colin Meads, die Nieu-Seelandse rugbyspeler, se loopbaan en afsterwe te gesels. Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Baie op spel vir al ses in Curriebekerstryde
Vrydag en Saterdag se Curriebeker-weekronde beloof om een van die strafste tot dusver in vanjaar se reeks te wees, gesien hoeveel vir die onderskeie spanne op die spel is. Die kragmeting tussen die Westelike Provinsie en die Sharks Saterdag op Nuweland, Kaapstad, lok die meeste belangstelling uit. Die Sharks is die gunsteling. Sy enigste nederlaag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tel jou woorde: Oor beddens en Boervrouens
Argieffoto (Foto: RitaE, Pixabay) Gisteraand laat is daar ‘n harde slag in my huis. Konsternasie. Ek skrik vir my nugter wakker al is dit ná 12 en sien visioene van figure in klapmusse wat my mikrogolf by die kombuisvenster uittel en my varkore, wat ek met emmers badwater deur die droogte tot by blom gepamperlang..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum betoog by Pretoria hofverrigtinge teen dubbele standaarde oor rasvoorvalle
Lede van die burgerregte-organisasie AfriForum het vanoggend buite die Pretoria-Noordse landdroshof teen die dubbele standaarde betoog waarmee rasvoorvalle in Suid-Afrika hanteer word. Dié dubbele standaarde behels volgens AfriForum dat wit-op-swart-aanvalle deurlopend aan die groot klok gehang word, terwyl swart-op-wit-aanvalle grootliks geïgnoreer word. Die betoging val saam met die verskyning van twee verdagtes wat Carel Kruger..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kleurryke veldtog om stigma te verwyder
Foto verskaf [promosie-artikel] Hoe pak jy ʼn staptog aan van Pretoria na Kaapstad? Die antwoord is heel eenvoudig: “Een tree op ʼn slag.” En die volgende vraag is: “Hoekom sal jy van Pretoria na Kaapstad stap as daar ander opsies is?” Crazy for Walking is ʼn inisiatief wat van stapel gestuur word om die stigma..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuuskommentaar: ‘Business as usual’ vir president
Pres. Jacob Zuma. Argieffoto: Elmond Jiyane/GCIS Ná pres. Jacob Zuma die jongste mosie van wantroue in die parlement oorleef het, het ’n lang rits koerantopskrifte gelui dat dit nou weer “business as usual” vir Zuma is. Tydens sy een en meer as ’n half voltooide termyne as president het dié soort opskrifte egter dikwels gedien..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bittereinders en verraaiers
NP van Wyk Louw. Foto: Af.wikipedia.org Willie Jansen van Rensburg van Moreleta Village skryf: In die drama Die pluimsaad waai ver van NP van Wyk-Louw kom die verwysing na die bittereinders en die verraaiers dikwels voor. President Steyn en generaal Christiaan De Wet is die helde wat bereid is om tot die bitter einde die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum se 9-punt-plan vir Buurtwag-stigting
Lede van die AfriForum-buurtwag in Kempton Park saam met polisiebeamptes tydens ‘n aksie waar ‘n voertuig opgespoor is. Foto: Verskaf Deur Hein Gonzales Die Grondwet, wetgewing en regspraak gee jou as ’n wetsgehoorsame burger die reg om jouself en jou familie te beskerm binne die raamwerk van die wet. Wat beteken dit in die praktyk? Daar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Search Match v
Meet new friends at Ex-Patriates.com
Cheapest RentalCars
Compare Travel Insurance
Best Price Transfers
Accommodation Deals
Cheap Flights with SKY.co.za
Sielsmaats by Maatjie.com
Compare Travel Insurance Quotes
Recent Articles
- Get ready for the Local Matches!
- Young South African Jailed for Life in Thailand after Signing for Parcel Containing Drugs, Addressed to her Employer!
- Order Valentine’s Flowers & Gifts for Your Loved One Online Today!
- Pro Golfer Dale Hayes to be inducted into the South African Hall of Fame at Sun City
- Huisgenoot Tempo-toekennings: Hier is die benoemings




.gif)


