Argieffoto Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se appèl teen die Pretoriase hooggeregshof se uitspraak oor die hernuwing van vuurwapenlisensies sal op 8 Februarie 2018 in die konstitusionele hof aangehoor word. Dit volg nadat die SAPD in Julie gesê het hy beplan om ʼn aansoek om verlof tot appèl teen die hofuitspraak in te dien. Die hooggeregshof..
Continue reading…
Vuurwapenlisensies: Saak na konstitusionele hof
Enjoyed this post? Share it!
Aanlyn speletjie wil jeug aan die dink kry oor politiek
Daniel du Plessis spreek leerder van Hoërskool Waterkloof in Pretoria toe oor eCivix, ‘n gratis aanlyn verkiesingspeletjie, SA se verkiesingstelsel en die grondwet. Foto: eCivix/Facebook. Navorsers reken net sowat die helfte van Suid-Afrika se jeug tussen die ouderdom van 18 en 29 wat geregistreerde kiesers is, het wel in die vorige drie verkiesings in 2011,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plastiekpaaie die alternatief vir teerpaaie of ’n teer saak?
Kan plastiekpaaie dalk antwoorde bied op van die vraagstukke wat SA teister? Foto: Nextvoyage/Pexels.com Deur Jeannette Gnade ’n Voorstel deur die Demokratiese Alliansie in die Oos-Kaap dat ’n loodsprojek begin moet word om die lewensvatbaarheid van plastiekpaaie te toets, is luidkeels deur die ANC afgeskiet. Lede van die land se regerende party kan net nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Demi-Leigh ‘opgewonde’ oor haar groot nuus
SunCity: Demi-Leigh Nel-Peters (Foto: Instagram) Demi-Leigh Nel-Peters, die huidige mej. Suid-Afrika, gaan Suid-Afrika in November vanjaar in die Mej. Heelal-kompetisie teenwoordig. Nel-Peters het dié aankondiging Woensdag op sosiale media gemaak. “Ek is so opgewonde om die nuus uiteindelik met almal te deel – ons gaan ‘heelal’ toe. Ek sê ‘ons’, want ek weet nes in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
[Video] ‘Kaleidoskoop’ vier die lente
Kaleidoskoop [promosie-artikel] ʼn Kaleidoskoop is ʼn outydse speelding wat mooi patrone en kleure maak sodra jy dit op ʼn ligbron rig en daardeur kyk. Dit is ook die naam van een van ons land se talentvolste groepe. “Ons vind inspirasie deur ons oë op Jesus – óns ligbron – te rig. Só hoop ons om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Op reis deur Europa: Pont Max
Pont Max (Foto: Thomas Dreyer) Thomas Dreyer en sy vrou, Retha, is besig met ʼn reis (met ʼn baie beperkte begroting) deur Europa. Hulle is oorspronklik van Pretoria. Deur Thomas Dreyer Ons staan voor die reusagtige St Petruskatedraal in Rome. Op die plein stap honderde besoekers rond. Toergroepe loop soos skape agter hulle toerleiers aan…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gabriella Engels, AfriForum gaan hof toe oor Grace Mugabe
Die hofaansoek. Foto: Verskaf AfriForum het Woensdag ’n hersieningsaansoek by die Pretoria-hooggeregshof ingedien waarin die hof gevra word om Maite Nkoana-Mashabane, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, se besluit om diplomatieke immuniteit aan die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe, toe te staan, ter syde te stel. Willie Spies, AfriForum se regsverteenwoordiger, het gesê volgens die eedsverklaring..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KFC-voorval: Drie bly nog agter tralies
Stephan Nel, Marius Harding, Ockert Muller, Dicky Junior van Rooyen en Joshua Scholtz in die Pretoria-Noord-landdroshof (18 Augustus 2017). Foto: Phillip Bruwer Die borgtogaansoek van drie van die vyf mans wat in hegtenis geneem is in verband met die sogenaamde KFC-aanranding van Jacob Sono en sy vrou, Dudu Sono, is Woensdag in die Pretoria-Noord-landdroshof uitgestel…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KFC-voorval: ‘Geweld kan uitbreek as beskuldigdes borgtog kry’
Stephan Nel, Marius Harding, Ockert Muller, Dicky Junior van Rooyen en Joshua Scholtz in die Pretoria-Noord-landdroshof (18 Augustus 2017). Foto: Phillip Bruwer Die Pretoria-Noord-landdroshof het Woensdagmiddag gehoor dat geweld of erge konflik moontlik kan uitbreek indien die borgtogaansoek van drie van die vyf beskuldigdes in die sogenaamde KFC-aanrandingsaak suksesvol sou wees. Stephan Nel (39), Dicky..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Kooperasie – Kleinfontein
KONTAK BESONDERHEDE Telefoon: 012 940 0065 of intern op 6174 Vir lekker koffie, Koek en lekkernye. Kleinfontein is ‘n unieke, ongeëwenaarde ontwikkeling in die geskiedenis van die Afrikanervolk omdat dit volledig gevestig is deur volkseie arbeid. Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks 30km Suid-Oos van Pretoria op die historiese terrein waar die slag van Donkerhoek..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Search Match v
Meet new friends at Ex-Patriates.com
Cheapest RentalCars
Compare Travel Insurance
Best Price Transfers
Accommodation Deals
Cheap Flights with SKY.co.za
Sielsmaats by Maatjie.com
Compare Travel Insurance Quotes
Recent Articles
- Get ready for the Local Matches!
- Young South African Jailed for Life in Thailand after Signing for Parcel Containing Drugs, Addressed to her Employer!
- Order Valentine’s Flowers & Gifts for Your Loved One Online Today!
- Pro Golfer Dale Hayes to be inducted into the South African Hall of Fame at Sun City
- Huisgenoot Tempo-toekennings: Hier is die benoemings




.gif)


