KONTAK BESONDERHEDE Naam: Finkor Telefoon:012 940 4271 E-pos: [email protected] Webtuiste: www.finkor.net Ons skep gemoedsrus Volhoubare genmoedsrus verskaf deur uitstekende diens. Vir enige finansiele advies, rekenkundige dienste, versekeringsdienste, besigheidsdienste of regsdienste. Toeganklik. Gerieflik. In Jou Taal
Continue reading…
FINKOR Finsiele Dienste – Kleinfontein
Enjoyed this post? Share it!
Pretoria communities gather to protest against higher rates
Pretoria – About 10 buses packed with protesters from Mabopane, Winterveld, Klipgat and Ga-Rankuwa have descended on the Old Putco Depot in Marabastad on Monday morning. The 500 plus protesters are gearing up to march to Tshwane House to hand over a memorandum to executive mayor Solly Msimanga. They are singing and chanting while waiting..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Pretoria Commuters get some relief as Taxis expected to operate normally
Tshwane commuters can expect some relief as taxis are expected to operate normally this morning. On Wednesday, operators blocked several roads causing massive delays while protesting to the Tshwane House to submit a memorandum to Mayor Solly Msimanga. Among the issues raised by the drivers is that traffic contravention tickets be scrapped. Taxis in the..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sewe verdagtes word aangekeer in Pretoria ivm motorfietsdiefstalle
Die Pretoriase polisie het sewe verdagtes in hegtenis geneem in verband met ʼn vlaag motorfietsdiefstalle die afgelope tyd. Kapt. Agnes Huma, woordvoerder van die polisie, het gesê die mans, tussen 25 en 35 jaar oud, is Dinsdag in die vroeë oggendure in Rooihuiskraal in Centurion in hegtenis geneem. “Die mans se modus operandi was om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Pretoria fans linked in grief for Linkin Park’s Chester
A nightclub in Pretoria turned down the music on Saturday morning to reflect on the death of a rock star. About 40 fans gathered on the porch of Arcade Empire to remember Chester Bennington, singer from Linkin Park, who hanged himself on July 20 at his house in California. Fans had damp eyes as they..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vandag se sportnuus
SunCity: Atletiek Die IAAF se wêreldkampioenskap het gister ten einde geloop. In die 800 meter vir vroue het Caster Semenya oor die laaste 50 m vir haar teenstanders weggehardloop en goud verower. Sy het daarmee ʼn nuwe nasionale rekord opgestel. Dit was ook die derde keer dat sy die 800 m goud op ʼn wêreldkampioenskap..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘Sekuriteitsbreuk’ by Mededingingskommissie in Pretoria
Die Mededingingskommissie het Saterdag gesê daar was ʼn “sekuriteitsbreuk” by sy kantoor in Pretoria vroeër die week. Sipho Ngwema, woordvoerder van die kommissie, het gesê twee skootrekenaars is Dinsdag by die afdeling gesteel wat verantwoordelik is vir ondersoeke na kartelgedrag. “Die voorval is by die polisie aangemeld en die saak is deur die Valke oorgeneem..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Inwoner van Pretoria voor haar verloofde geskiet wyl hy video neem
Carine van Staden (28), ʼn inwoner van Pretoria, is Donderdag voor haar verloofde glo deur ʼn weermaglid in die noorde van die stad geskiet. Carine se pa, Johan van Staden (53), het Saterdag aan Maroela Media gesê sy dogter en haar verloofde, Johan Harmse (29), was omstreeks 18:00 van Daspoort op sy BMW-motorfiets op pad..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jong Pretoria verliefdes sterf saam in motorfiets ongeluk
Twee mense is dood en twee kritiek beseer toe ʼn motorfiets en ʼn Opel Kadett Saterdag in die vroeë oggendure in Pretoria gebots het. Xander Loubser, woordvoerder van Best Care-ambulansdienste, het Saterdag aan Maroela Media gesê die botsing het in Mootstraat in Daspoort in die weste van die stad plaasgevind. “Die oorsaak van die ongeluk..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
[Video] 4-jarige steel harte met volkslied
Klein Willem (Foto: ‘n Skermskoot uit die video) ʼn Video van ʼn vierjarige seuntjie van Pretoria wat die Suid-Afrikaanse volkslied passievol sing, verower harte landwyd. Carmen Minnaar, die jong Willem se ma, het aan Maroela Media vertel hy is nog altyd passievol oor rugby, en het onlangs ʼn YouTube-video gekyk waar die Springbokke dié liedjie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Search Match v
Meet new friends at Ex-Patriates.com
Cheapest RentalCars
Compare Travel Insurance
Best Price Transfers
Accommodation Deals
Cheap Flights with SKY.co.za
Sielsmaats by Maatjie.com
Compare Travel Insurance Quotes
Recent Articles
- Get ready for the Local Matches!
- Young South African Jailed for Life in Thailand after Signing for Parcel Containing Drugs, Addressed to her Employer!
- Order Valentine’s Flowers & Gifts for Your Loved One Online Today!
- Pro Golfer Dale Hayes to be inducted into the South African Hall of Fame at Sun City
- Huisgenoot Tempo-toekennings: Hier is die benoemings











.gif)


