Kabeldiewe wat derduisende rande se skade in die stad aangerig het deur lamppale af te saag, die kabels uit te trek en dit dan te verkoop se inkomste gaan drasties afneem. Dit nadat die Tshwane-metro besluit het om die lamppale, wat aanhoudend in Es’kia Mphahlelerylaan (voorheen DF Malan-rylaan) afgesaag word, met betonpale te vervang. Volgens..
Continue reading…
Betonlamppale kom op in Pretoria om diewe te fnuik
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!




.gif)


